Skemerkelkie

’n Tipiese skermerkelkie in ’n skermerkelkieglas.

Wanneer dit na ’n gemengde drankie verwys, kan skemerkelkie enige drankie beteken met een of meer bestanddele, waarvan minstens een alkohol bevat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search